VIEW POST

View more
Naweke

Mabalingwe Maart 2023

By
on
11/03/2024

Ons het weereens ‘n nawekie af, en natuurlik is kamp dan 1ste op ons prioriteitslys. (Hou jy nie ook van mense wat hulle prioiriteite reg het nie?)

Die volgende “probleem’ is waar gaan ons kamp. Ons was bietjie lus vir iets besiger die naweek. Partykeer het mens mos net stilte…


VIEW POST

View more
Elke dag Uncategorized

Kersfees 2023

By
on
26/12/2023

Dis nou 26 Desember 2023. Ek het nou 2.5 jaar laas iets op die Vreklekker blog geskryf. Hoekom weet ek nie. So baie en…

READ ARTICLE


VIEW POST

View more
Naweke

Lekker kuier, opblaas matrasse en gille in die nag by Bass Lake Lodge.

By
on
02/06/2021

7 Mei.

Ons braai die aand by De Villiers en Abbe. Carl en Leandri en Timothy braai ook saam. So gedurende die gekuier besluit ons…

READ ARTICLE


VIEW POST

View more
Vakansies

5 dae, 1679 km, ‘n 15 ure troue en die pragtige Oos Kaap.

By
on
01/01/2021

Desember 2020

 

Die einde van 2020. Amper. 

 

Dit was nie jou gewone jaar nie. Ons het Surika se Ouma Margje verloor, en ook vir Tommy Westermann….

READ ARTICLE


VIEW POST

View more
Naweke

Kampnaweek by Tussen-I Bome

By
on
24/09/2020

Die reëls rondom die “Lockdown” is verslap en ons gaan doen ons eerste kamp in 133 dae. Met ons nuwe Conqueror Commander wat ons…

READ ARTICLE


VIEW POST

View more
Stories

Probleme

By
on
25/01/2020

Dis nou een ding wat ons almal het. Party meer as ander. En ons almal hanteer dit verskillend. Party mense is eksperts in probleem…

READ ARTICLE


VIEW POST

View more
Elke dag

Stella se partytjie, stories teen die muur, en puzzles!

By
on
25/11/2019

Stella verjaar op 22 Desember 2019. Dan word sy 10. Sy het dieselfde probleem as Surika (wat 23 Des verjaar) Die probleem is dat…

READ ARTICLE


VIEW POST

View more
Elke dag

Miya se sokkie

By
on
25/11/2019

Die dag het aangebreek. Woensdag 20 November 2019. My kind se eerste partytjie, en uit op haar eerste “date”…met Josh!

In Laerskool Garsfontein se skoolsaal.

Sy…

READ ARTICLE
Yashica 635


VIEW POST

View more
Elke dag

Mamma se kamera

By
on
25/11/2019

My pa het baie belang gestel in Fotografie. Hy was ‘n baie ernstige amateur fotograaf en het vir sy universiteitsstudies betaal deur troues af…

READ ARTICLE


VIEW POST

View more
Elke dag

Miya se eerste “date”

By
on
18/11/2019

17 November 2019

Miya is nou 10 en in Gr 4. Hulle skool het ‘n sokkie vir alle kinders en lyk my die mode is…

READ ARTICLE