Avada
domain was triggered too early. This is usually an indicator for some code in the plugin or theme running too early. Translations should be loaded at the init
action or later. Please see Debugging in WordPress for more information. (This message was added in version 6.7.0.) in /home/vreklekkerco/public_html/wp-includes/functions.php on line 6121<\/p>\n
<\/p>\n
Vrydag: 09 Oktober 2015<\/p>\n
Ons lang verwagte naweek weg by Klein Paradys saam Rudi en Jenny hulle het toe aangebreek. Miya tel die slapies af totdat sy met Jess kan speel, en ek werk hard om my treiler slaggereed te kry vir die kamp. Ek het hom laasweek eers van Blinkgatproducts af terug gekry nadat ek die kassies aan die bokant laat inbou het.<\/p>\n
Nou moet hierdie einste kassies LED liggies inkry, en die elektrisiteit en DB boks moet ge installeer word. Danksy Johan van HCDP Electronics doen ek sommer die bedrading self. Sjoe, was ek beindruk toe ek alles opgekonnekteer het en die ligte en plugs werk..en ek is nie geskok nie.<\/p>\n
Anyway, terug by Klein Paradys. Ons kom toe Donderdag aand so 16:30 daar aan, en ‘n uur en ‘n half later is ons ingerig. Ons draai ‘n koue enetjie nek om, en steek die braaivleis vuur aan.<\/p>\n
Die volgende oggend is Rudi, Jenny, Xander en Jessica vroeg, vroeg daar. nadat hulle opgeslaan het is ons swembaddens toe…vir die res van die dag. Die kinders wou net super tube ry en swem.<\/p>\n
<\/p>\n
En so het dit die hele dag gegaan, op met die trappies, gly af, op met die trappies ens ens. Raak hulle nooit moeg nie?<\/p>\n Hier ry Xander by die groot super tube af. Ek et Miya ge bribe om ook hier af te gly…in ruil vir roller blades soos Jess het. Rudi het haar onder gevang, sy was in trane, maar sy het haar roller blades.<\/p>\n <\/p>\n Xander het so bietjie gaan vis vang vir die pot, ons moes darem eet die aand. Hier help Rudi hom die visstok regkry terwyl die girls belangstellend toekyk. Ongelukkig kon hy niks vang nie, en ons moes toe maar met skaaptjops tevrede wees die aand.<\/p>\n <\/p>\n So lyk my treiler toe na die conversion. Baie lekkerder as voor die tyd, en ons het nou so baie pakplek. Nadat my elektrisiteit so mooi gewerk het by die huis…trip dit elke keer die krag hier. Ai tog, Maandag moet ek maar laat kyk wat is fout want ek weet nie genoeg om die fout op te spoor nie<\/p>\n Jenna het vir ons die lekkerste aartappelgereg gemaak met bacon, mushrooms en kaas in…njammies.<\/p>\n Hier is ons bure wat gister ingetrek het, dit is nou die cuteste klein karavaantjie. Die man wie s’n dit is toer die hele land vol met hom. Hy s\u00ea die karavaan weeg maar 440kg, jy voel hom nie eers as jy sleep nie. Voor op hom staan geskryf: “Kleinding op Toer”<\/p>\n Ons kamp setup. Dit lyk soos ‘n klein dorpie, ons is ingerig hoor. Rudi gee vir Xander ‘n tennis les terwyl die vuur homself regkry vir ons skaaptjoppies. (Dankie dat jy toe nie ‘n vis gevang het nie Xander)<\/p>\n Vrydag: 09 Oktober 2015 Ons lang verwagte naweek […]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":165,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[4],"tags":[23],"class_list":["post-155","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-vakansies","tag-klein-paradys"],"yoast_head":"\n<\/a><\/p>\n
<\/a>
<\/a><\/p>\n
<\/a>
<\/a><\/p>\n
<\/a><\/p>\n
<\/a><\/p>\n
<\/a><\/p>\n
<\/a><\/p>\n
<\/a>
<\/a><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"