Notice: Function _load_textdomain_just_in_time was called incorrectly. Translation loading for the Avada domain was triggered too early. This is usually an indicator for some code in the plugin or theme running too early. Translations should be loaded at the init action or later. Please see Debugging in WordPress for more information. (This message was added in version 6.7.0.) in /home/vreklekkerco/public_html/wp-includes/functions.php on line 6121

Warning: Cannot modify header information - headers already sent by (output started at /home/vreklekkerco/public_html/wp-includes/functions.php:6121) in /home/vreklekkerco/public_html/wp-includes/rest-api/class-wp-rest-server.php on line 1896

{"id":2340,"date":"2018-05-28T08:09:44","date_gmt":"2018-05-28T08:09:44","guid":{"rendered":"http:\/\/www.vreklekker.co.za\/?p=2340"},"modified":"2018-05-28T08:23:01","modified_gmt":"2018-05-28T08:23:01","slug":"bonamanzi-naweek","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.vreklekker.co.za\/bonamanzi-naweek\/","title":{"rendered":"Bonamanzi naweek"},"content":{"rendered":"

So \u2018n rukkie terug nooi Carina die hele kantoor uit om saam met Haar en Brittany te kuier by Brittany se pa-hulle se plek by Bonamanzi.<\/p>\n

Die dag was nou gister gewees.<\/p>\n

Ek moet erken ek was bietjie verras met die uitnodiging. Ons almal by die kantoor kom baie goed oor die weg, maar ons het nog nie saam gekuier vir \u2018n hele dag en aand nie. Om die waarheid te s\u00ea ek dink nie eers ek het al vir Carina sonder make-up gesien nie. En nou gaan ons in \u2018n klein plekkie saam wees vir 24 uur?<\/p>\n

Die laaste week voor die groot dag was dit duidelik dat almal BAIE opgewonde is oor die groot dag. Ek het nog bietjie meer bekommerd geraak. Daar gaan gekuier word, gedrink word, en dan raak mense mos bietjie (baie) laf. Ek was nou nie lus vir kantoor moeilikheid nie.<\/p>\n

Maar die laaste re\u00eblings is getref, almal weet wat moet hulle bring en maak vir die dag en ek moet erken ek begin ook opgewonde te raak oor die dag.<\/p>\n

Saterdag pak ons gou en koop die biltong vir Surika se biltong slaai by Hokaai Vleismark. Ons kry ook sommer \u2018n paar Black labels, Flying Fish (Lemon) en J&B whisky vir die dag, en toe is ons op pad.<\/p>\n

Lulu (die Jack Russell) \u00a0sit baie opgewonde en hiper ventileer agter in die Cruiser. Sy bly altyd by die huis, maar vandag gaan sy saam, haar eerste uitslaap. Sy gaan selfs maatjies h\u00ea. Brittany se twee Worshondtjies. Jade en Annas. Ons sal maar sien hoe DIT gaan verloop.<\/p>\n

45 min later stop ons voor Bonamanzi se hek.<\/p>\n

Ons betaal die R300 ingangsgeld en hoor ons moet die volgende dag voor 10:00 uit wees anders betaal ons weer R300.00. Hierdie is bietjie vir my \u2018n vreemde konsep. Brittany se pa besit \u2018n huis op Bonamanzi, en selfs sy eie dogter en vriende moet per dag betaal as hulle kom kuier?<\/p>\n

By Brittany se pa se huis is alles reg vir die groot kuier. Die stoele is uitgepak rondom die boma. die boot l\u00ea en wieg klaar op die ligte deining van die \u00a0Bronkhorstspruit dam se water. Die Cadac en skottelskaar staan eenkant reg vir die ontbyt, en die Coca Cola yskas is vol drankies.<\/p>\n

\"\"<\/a><\/p>\n

Carina se paptert is klaar gemaak en staan onder foelie in \u2018n bak en wag vir die aand se braaiery.<\/p>\n

Ons maak \u2018n drankie oop, en begin te kuier.<\/p>\n

Brittany se pa het die oulikste plekkie. Reg op die water, drie slaapkamers en \u2018n groot kuier area. Daar is \u2018n groot bord op by die braai wat s\u00ea: \u201c FAMILY, Forever, for always and no matter what. Ek het nog nie eers die mense ontmoet nie…en ek hou klaar van hulle.<\/p>\n

 <\/p>\n

\"\"<\/a><\/p>\n

 <\/p>\n

Eers maak die vrouens vir ons ‘n lekker “brunch.” Mens kan darem nou nie op ‘n le\u00eb maag drink nie.<\/p>\n

 <\/p>\n\n\t\t