Notice: Function _load_textdomain_just_in_time was called incorrectly. Translation loading for the Avada
domain was triggered too early. This is usually an indicator for some code in the plugin or theme running too early. Translations should be loaded at the init
action or later. Please see Debugging in WordPress for more information. (This message was added in version 6.7.0.) in /home/vreklekkerco/public_html/wp-includes/functions.php on line 6121
Warning: Cannot modify header information - headers already sent by (output started at /home/vreklekkerco/public_html/wp-includes/functions.php:6121) in /home/vreklekkerco/public_html/wp-includes/rest-api/class-wp-rest-server.php on line 1896

{"id":3820,"date":"2023-12-26T17:34:43","date_gmt":"2023-12-26T15:34:43","guid":{"rendered":"https:\/\/www.vreklekker.co.za\/?p=3820"},"modified":"2023-12-26T17:34:59","modified_gmt":"2023-12-26T15:34:59","slug":"kersfees-2023","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.vreklekker.co.za\/kersfees-2023\/","title":{"rendered":"Kersfees 2023"},"content":{"rendered":"Dis nou 26 Desember 2023. Ek het nou 2.5 jaar laas iets op die Vreklekker blog geskryf. Hoekom weet ek nie. So baie en so min het gebeur.<\/p>\n
Ons is nog hier.<\/p>\n
My ouers is al \u2018n rukkie terug oorlede, en by Surika se familie het Kersfees so gewerk:<\/p>\n
Een jaar is kersfees by die Westermann familie. Dit is dan gewoonlik of by Tommy en Bettie op die plaas, of by Hennie en Ronel in Thabazimbi, of by my skoonpa en skoonma Piet en Bonnie se huis in Krugersdorp.Tommie, Piet en Hennie is die drie Westermann broers.<\/p>\n
Die volgende jaar is dit by my Skoonma se familie. Dan weer die Westermann\u2019s. En so gaan dit aan.<\/p>\n
In Des 2019 was ons laaste groot bymekaarkoms by Tommie en Bettie op die plaas. \u2018n Reuse sukses, amper 40 mense.Maar dit was die grand finale. Want in 2020 is Tommy dood, en Ouma Maggie van Zyl. So al die jare se perfekte kersfees wisseling by verskillende families was tot niet. Tommy was skynbaar die gom wat die familie bymekaar gehou het, want daarna was elkeen op sy eie. Maar die laaste kersfees was darem een vir die boeke, vir 3 dae het ons gekamp, geswem, gelag en gekuier. Ek kyk nou nog met heimwee terug na daardie plaas kuiertjie. Miskien moet ek bietjie die fotos van daardie kersfees van 2019 ook hier op die blog oplaai.<\/p>\n
Van toe af was ons elke Kersfees by Piet en Bonnie, my skoonouers. Nie dat ons omgee nie, hulle is nou net van daardie mense waarvan jy nie genoeg kan kry nie. Dis ALTYD lekker om by hulle te kuier.<\/p>\n
Al gaan ons \u2018n Desember weg op vakansie maak ons seker ons gaan eers na kersfees weg, of ons gaan voor kersfees op vakansie, kom terug vir kersfees, en gaan daarna weer weg. Want familie moet bymekaar wees vir kersfees. En ons as Afrikaners sal getrou aan daardie tradisie vasklou tot die bitter einde.<\/p>\n
Gewoonlik kom almal, (Dis nou Surika en ek sowel as ons kinders Miya en Timothy, en Craig en Mariska (Surika se sussie) met hulle kinders Marc en Owen, en dan natuurlik Oupa Piet en Ouma Bonnie) die 24 ste die middag al bymekaar by Piet en Bonnie se huis.<\/p>\n
Bonnie, Surika en Mariska sal die week voor die tyd plannetjies beraam oor hoe werk die etery (lees vretery) wie bring wat en wie doen wat. Geskenke word gekoop en iemand is Vader Kersfees. (gewoonlik Timothy) Die probleem is nou die kinders raak groot, en hulle glo mos nie altyd soos hulle groter word meer in Vader Kersfees nie. Miya glo seker nou al so drie of 4 jaar lank nie meer in Vader kersfees nie. (Miskien langer, ek dink persoonlik sy het ons so \u2018n jaar of twee voor dit gespeel) Laasjaar was dit nog net Owen wat gedink het Timothy is regtig Vader Kersfees.<\/p>\n
<\/a><\/p>\nDie jaar het ons besluit Vader Kersfees moet maar net die geskenke by die hek aflaai want hy is skynbaar haastig.<\/p>\n
Dan gaan almal binnetoe en geskenke word uitgedeel. Die kinders se opgewondenheid ken natuurlik geen perke nie. So baie nuwe dinge. Miya kry geskenke by ons, Timothy, Oupa en Ouma, en Craig en Mariska. So sy kry \u2018n minimum van 4. Die jaar het Miya in skoonheid begin belangstel, sommer oornag. So amper al haar geskenke was nou skoonheids gebaseer. (Ek sien nogal uit na al die behandelings wat Surika en ek hopelik nou gaan kry) Timothy het vir haar \u2018n pak met 168 Coki penne gekoop.<\/p>\n
<\/p>\n
<\/p>\n\n\t\t